Die Klipwerf Orkes

Die Klipwerf Orkes

Maak Little Los Saam Die Klipwerf Orkes Aanhangers van die tydlose Klipwerf Boereorkes is in vir ‘n groot bederf wanneer die orkes in lewende lywe optree by die Garden Route Casino se Bravo Lounge op 25 April.  Daar is ‘n beperkte aantal kaartjies beskikbaar en aanhangers word aangemoedig om so gou moontlik plek te bespreek …

Die Klipwerf Orkes Read More »